Andrew Stanton

Andrew Stanton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Desember 1965 (1965-12-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Stanton (gebore 3 Desember 1965) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bug's Life (1998), Finding Nemo (2003), WALL·E (2008), en Finding Dory (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search